Monday, January 17, 2011

Ons Orania besoek met ook beelde van die Suid Vrystaat, van der Kloof en die Oranjerivier konsentrasie kamp




FaureSmith
Die enigste plek met die treinspoor in die hoofstraat!

Koffiefontein: Diamante, krygsgevangene kamp vir arme Italianers en Afrikaners. John Vorster was ook hier toegesluit. Ettienne le Roux het hier gewoon en geskryf

Il Duce

Luckhoff; die mooiste dorpie

Orania
















Oranjerivier Konsentrasiekamp







Van der Kloof Dam