FaureSmithDie enigste plek met die treinspoor in die hoofstraat!
Koffiefontein: Diamante, krygsgevangene kamp vir arme Italianers en Afrikaners. John Vorster was ook hier toegesluit. Ettienne le Roux het hier gewoon en geskryf
Il Duce
Luckhoff; die mooiste dorpie
Orania
Oranjerivier Konsentrasiekamp